Spring na die inhoud
Pasteie

Ouma Dinie se herderspastei

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • 4 porsies
  • ± 1 uur
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en spuit 'n oondbak met kleefwerende sproei.
  2. Soteer die ui in olie tot sag, voeg die maalvleis by en roerbraai tot gaar.
  3. Voeg die tamatie, sout, peper, worcestersous en tamatiepasta by. Haal van die stoof af en meng die krummels en eier in.
  4. Kook die aartappels in soutwater sag, druk fyn en meng die maaskaas en suurroom in.
  5. Pak lae vleis en aartappel in die bak en eindig met aartappel.
  6. Strooi kaas en paprika oor en bak 25 minute, of tot goudbruin.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit pasteie

Deel Ouma Dinie se herderspastei

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.