Romerige botterskorsiesop
Gedeel op 17 Oktober 2026
- 6 porsies
- ± 50 minute
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Sit die groente en aftreksel in 'n groot kastrol en bring tot kookpunt.
- Maak toe en prut saggies sowat 'n halfuur, tot die groente sag is.
- Verpulp alles en sit terug in die kastrol.
- Roer die room en geurmiddels in en verhit tot deurwarm.
- Strooi pietersielie oor en bedien met vars broodrolletjies.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.