Tuisgemaakte mayonnaise
Gedeel op 15 Oktober 2026
- ± 15 minute
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Klits die eiergele, mosterd, suiker, sout, peper en suurlemoensap saam.
- Hou aan klits en voeg die olie druppel vir druppel by.
- Sodra die mengsel begin verdik (na sowat 60 tot 75 ml olie), kan jy die olie in 'n dun straaltjie byvoeg.
- Klits totdat al die olie ingewerk is.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.