Tuisgemaakte mosterd
Gedeel op 17 Oktober 2026
- ± 1 liter
- ± 10 minute
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Meng die kondensmelk, suiker en mosterdpoeier.
- Voeg die mayonnaise en asyn by en klits goed met 'n eierklitser.
- Bêre in die yskas.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.