Wasmengsel vir komberse
Gedeel op 16 Oktober 2026
- ± 1 uur
Die storie agter die resep
Nie om te eet nie! Een van ouma se huisraad-resepte.
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Meng alles en bêre in 'n digte houer.
- Los 'n koppie van die mengsel in 'n bad water op en week die komberse daarin. Druk hulle af en toe af sodat hulle goed deurweek.
- Spoel in skoon water uit en hang op om droog te word.
- Die bloekomolie laat die komberse vars ruik en hou ook silwermotte weg.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.