Spring na die inhoud
Drankies

Fluweel-likeur

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • ± 10 minute
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Meng die kondensmelk, Ideal-melk en vanielje.
  2. Meng die koffie met die whisky en voeg dit by die melkmengsel.
  3. Klits goed. Bedien dadelik, of bottel en bêre in die yskas.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit drankies

Deel Fluweel-likeur

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.