Spring na die inhoud
Drankies

Gemmerbier

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 10 liter
  • 3 dae
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Roer die gemmer en suiker in die water tot die suiker opgelos is.
  2. Voeg die res van die bestanddele by en giet alles in 'n plastiekemmer met 'n deksel. Laat 24 uur gis.
  3. Syg dit en giet in gesteriliseerde bottels. Moenie die bottels te vol maak nie.
  4. Sit twee of drie rosyne in elke bottel en draai die proppies los vas.
  5. Laat 'n dag of twee by kamertemperatuur gis en bêre dan in die yskas.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit drankies

Deel Gemmerbier

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.