Spring na die inhoud
Drankies

Limonade

Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • ± 600 ml stroop
  • ± 20 minute
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Verhit die suiker en water stadig en roer totdat die suiker opgelos is.
  2. Bring tot kookpunt en laat vyf minute oor matige hitte kook sonder om te roer.
  3. Laat afkoel, roer die suurlemoensap in en syg deur 'n doek.
  4. Bêre in 'n houer in die yskas. Skink 30 ml stroop in 'n glas yswater.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit drankies

Deel Limonade

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.