Kluitjies vir bredies en potjies
Gedeel op 16 Oktober 2026
- ± 35 minute
Die storie agter die resep
Laat die kruie uit as jy hulle eenvoudig verkies.
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Sif die droë bestanddele saam, roer die kruie in en meng met net genoeg water vir 'n sagte deeg.
- Skep lepelsvol op die vloeistof van die bredie of potjie en sit die deksel op.
- Prut sowat 30 minute en moenie loer nie, anders val die kluitjies plat.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.