Krummelpap
Gedeel op 17 Oktober 2026
- ± 1 uur
Die storie agter die resep
By die braai met sousboontjies of tamatie-en-uiesmoor.
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Bring die water met die sout tot kookpunt en strooi die mieliemeel in.
- Draai laer en kook 15 minute.
- Roer met 'n vurk of die agterkant van 'n houtlepel tot jy mooi krummels het.
- Prut nog 45 minute halfbedek en roer intussen nog net twee keer.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.