Kerrie-groentebredie in die potjie
Gedeel op 17 Oktober 2026
- 6 porsies
- ± 1 uur
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Verhit die olie en soteer die vleis, ui en knoffel tot die vleis bruin is.
- Voeg die komyn, koljander, kruie en kerrie by en braai nog twee minute.
- Pak die groente en bone in, giet die aftreksel oor en bring tot kookpunt.
- Roer die tamatiepuree en rosyne in, draai laer en prut 'n halfuur.
- Geur na smaak. Werk net so goed in 'n potjie oor die kole.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.