Spring na die inhoud
Potjie en kampkos

Stywepap

Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • ± 40 minute
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Bring die water tot kookpunt en gooi die sout in.
  2. Roer met 'n vurk (nie 'n lepel nie) genoeg mieliemeel in om die pap taamlik dik te maak.
  3. Vou die botter en olie in.
  4. Sit die deksel op en laat sowat 'n halfuur oor lae hitte stoom. Moenie te veel loer nie, anders rys die pap nie.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Stywepap

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.