Spring na die inhoud
Konfyt, blatjang en piekels

Appelblatjang

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 1 uur
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Skil, ontkern en rasper die appels.
  2. Meng alles goed saam en prut sowat 40 minute, tot dik en souserig.
  3. Skep in warm, gesteriliseerde flesse sonder lugblasies, verseël en bêre op 'n koel, droë plek.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit konfyt, blatjang en piekels

Deel Appelblatjang

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.