Spring na die inhoud
Konfyt, blatjang en piekels

Appelkooskonfyt

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 1 uur plus oornag
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Was en halveer die appelkose en verwyder die pitte.
  2. Pak die vrugte in lae met die suiker in 'n groot kastrol en laat 12 uur staan.
  3. Verhit stadig totdat al die suiker opgelos is.
  4. Kook sowat 'n halfuur vinnig en skep die skuim af. Die konfyt moet helder wees en dik val.
  5. Skep in warm, droë, gesteriliseerde flesse en verseël dadelik.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit konfyt, blatjang en piekels

Deel Appelkooskonfyt

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.