Spring na die inhoud
Konfyt, blatjang en piekels

Groente-atjar

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • 1 dag
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Los die sout in die water op, sit die groente in en week 24 uur.
  2. Dreineer en druk droog.
  3. Verhit die olie met die rissies, knoffel en masala tot goed warm.
  4. Meng die groente met die olie, skep in gesteriliseerde bottels, laat afkoel en verseël.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit konfyt, blatjang en piekels

Deel Groente-atjar

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.