Spring na die inhoud
Konfyt, blatjang en piekels

Komkommerpiekels

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • ± 5 liter
  • ± 45 minute
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Moenie die komkommers skil nie. Krap hulle in die lengte met 'n vurk, sny in kwarte en dan in stukke van 1 cm.
  2. Bring die res van die bestanddele tot kookpunt, voeg die komkommer by en bring weer tot kookpunt.
  3. Skep die komkommer met 'n gaatjieslepel in gesteriliseerde flesse en sit 'n brandrissie in elkeen.
  4. Syg die vloeistof, skep 'n teelepel van die speserye in elke fles en vul tot bo met die vloeistof.
  5. Verseël dadelik.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit konfyt, blatjang en piekels

Deel Komkommerpiekels

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.