Spring na die inhoud
Vleis en bredies

Blindevinke

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • 4 porsies
  • ± 2½ uur
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Meng die gekapte ui, krummels, sout, peper, kruie, tamatie, botter en eiergeel tot 'n smeerbare vulsel.
  2. Skep 'n bietjie vulsel op elke vleisskyf, rol op en bind met tou vas.
  3. Braai die rolletjies rondom bruin in die braaivet en skep uit.
  4. Soteer die ui in dieselfde vet tot ligbruin en sit die rolletjies terug.
  5. Los die ekstrakblokkie in die kookwater op, giet oor en stowe 1½ tot 2 uur met die deksel op. Gee 'n bietjie water as dit droogkook.
  6. Skep die blindevinke uit, verdik die sous met die meel wat met 'n bietjie aftreksel aangemaak is, en geur na smaak.
  7. Giet die sous oor en strooi pietersielie oor.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit vleis en bredies

Deel Blindevinke

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.