Ouma Gerry se skaapboud
Gedeel op 17 Oktober 2026
- 8 porsies
- ± 2½ uur
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Verhit die oond tot 180 °C.
- Vryf die boud binne en buite met sout, peper en speserye in, en smeer die konfyt oral oor.
- Bind die boud met tou vas.
- Sit dit op 'n groot stuk foelie (blink kant na binne), giet die room oor en vou die foelie so toe dat die room nie kan uitloop nie.
- Sit in 'n oondpan en bak sowat twee uur. Toets of dit gaar is en dien op.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.