Spring na die inhoud
Groente en bygeregte

Geelrys met rosyne

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • 6–8 porsies
  • ± 40 minute
0

Die storie agter die resep

Bobotie se beste vriend.

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Bring die water met die suiker, borrie, kaneel en sout tot kookpunt.
  2. Voeg die rys en rosyne by en kook tien minute vinnig.
  3. Draai baie laag en laat stadig gaarkook. Moenie roer nie.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Geelrys met rosyne

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.