Spring na die inhoud
Groente en bygeregte

Skorsiemoes

Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • 6 porsies
  • ± 1½ uur
0

Die storie agter die resep

Ideaal vir oorryp, draderige skorsies.

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en smeer 'n oondbak.
  2. Halveer die skorsies, skep die pitte uit en kook die helftes sag. Skep die vleis uit, druk fyn en roer die botter in.
  3. Sif die suiker, meel, bakpoeier en sout saam. Klits die melk en eiers en meng dit by die meel.
  4. Roer die skorsie in, skep in die bak en strooi die helfte van die kaneelsuiker oor.
  5. Bak 'n uur lank onbedek, strooi die res van die kaneelsuiker oor en bedien.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Skorsiemoes

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.