Spring na die inhoud
Groente en bygeregte

Tamatie-en-uiesmoor

Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • ± 45 minute
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Prut die tamaties oor lae hitte totdat hulle sag en pulpagtig is.
  2. Soteer intussen die uie en pietersielie in die olie tot die uie deurskynend is.
  3. Roer die tamaties, suiker, sout en peper in, maak toe en prut 10 tot 15 minute.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Tamatie-en-uiesmoor

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.