Spring na die inhoud
Groente en bygeregte

Geroomde spinasie

Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • 4 porsies
  • ± 20 minute
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Was die spinasie goed in baie water en kerf fyn.
  2. Smelt die botter, gooi die nat spinasie in en roerbraai tot net verlep.
  3. Voeg die room by en kook vinnig sodat die vog indamp.
  4. Geur met sout, peper, neutmuskaat, suurlemoensap en suiker. Krummel bros spek oor as jy wil.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Geroomde spinasie

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.