Spring na die inhoud
Groente en bygeregte

Gestoofde patats

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • 6 porsies
  • ± 1¼ uur
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Verhit die oond tot 200 °C.
  2. Skil die patats, sny in skywe en kook 'n halfuur tot sag. Voeg die sout by.
  3. Pak die patats in 'n oondbak.
  4. Los die suiker in die kookwater op en smelt die botter daarin. Vir 'n donkerder stroop, karamelliseer die suiker eers droog in die kastrol.
  5. Giet die stroop oor, sit die kaneel by en bak sowat 'n halfuur tot bruin.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Gestoofde patats

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.