Spring na die inhoud
Koeke en koekies

Gemmerkoekies

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 45 minute plus verkoel
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en smeer 'n bakplaat.
  2. Smelt die botter, roer die stroop in en laat afkoel. Klits dan die eier in.
  3. Sif die droë bestanddele saam en roer dit om die beurt met die melk by die stroopmengsel in.
  4. Sit die deeg in die yskas totdat dit styf genoeg is om mee te werk.
  5. Rol balletjies, pak hulle op die plaat en druk effens plat met 'n vurk.
  6. Bak sowat 10 minute, tot ligbruin.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Gemmerkoekies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.