Karringmelk-sjokoladekoek
Gedeel op 15 Oktober 2026
- ± 45 minute
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Meng die kakao met die warm water. Meng die koeksoda met die karringmelk.
- Sif die meel, kremetart en sout saam.
- Klop die botter en suiker romerig, klop die eiers goed en voeg hulle by die botter.
- Werk die meel om die beurt met die kakao en die karringmelk in. Roer die vanielje in.
- Klop goed met 'n houtlepel en bak 25 minute by 180 °C.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.