Ma se hawermoutkoekies
Gedeel op 16 Oktober 2026
- ± 30 minute
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Smelt die botter en stroop saam en roer die koeksoda in. Die mengsel moet warm wees, maar nie te warm nie, anders skuim dit uit. Te koud, en jy proe die koeksoda.
- Roer die res van die droë bestanddele by.
- Druk die mengsel in vlak pannetjies en bak by 180 °C tot bruin.
- Sny in blokkies terwyl dit nog warm is.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.