Spring na die inhoud
Koeke en koekies

Outydse soetkoekies

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • 'n Groot blik vol
  • ± 2 uur
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Sif al die droë bestanddele saam.
  2. Klits die margarien en suiker sowat tien minute lank tot romerig en klits die eiers een vir een in.
  3. Meng die droë bestanddele by. Voel die deeg te styf, gee dit 'n kwart tot 'n halwe koppie louwarm water.
  4. Laat die deeg sowat 'n uur lank rus.
  5. Rol uit op 'n meelbestrooide oppervlak, druk vormpies uit en pak op gesmeerde plate.
  6. Bak 10 minute by 180 °C, of tot ligbruin.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Outydse soetkoekies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.