Pampoenpastei
Gedeel op 17 Oktober 2026
- 10 porsies
- ± 1 uur
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Klits die suiker en eiers baie goed.
- Roer die meel, bakpoeier en sout in, en voeg die botter en melk om die beurt by.
- Pak die pampoen onder in 'n gesmeerde oondbak en giet die beslag oor.
- Strooi kaneel oor en bak sowat 45 minute by 180 °C.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.