Wortelkoek
Gedeel op 15 Oktober 2026
- ± 1¼ uur
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam.
- Roer die neute, piesang, bruinsuiker, wortels en speserye in.
- Maak 'n holte in die middel, giet die eiers en olie daarin en klits alles saam tot net gemeng.
- Skep in 'n gesmeerde pan en bak 45 minute tot 'n uur by 180 °C, tot gaar.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.