Klapperys
Gedeel op 15 Oktober 2026
- ± 45 minute
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Roer die suiker en water oor lae hitte tot opgelos.
- Voeg die kondensmelk by en roer tot dit kook. Voeg die kremetart by en kook sonder om te roer tot die sagtebalstadium.
- Haal van die stoof af, roer die klapper en vanielje in en klop tot dik en romerig.
- Giet die helfte in 'n vierkantige pan van 18 cm. Kleur die res pienk en giet dit bo-oor.
- Laat stol en sny in blokkies.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.