Spring na die inhoud
Lekkernye en happies

Mebos

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 2 uur
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Bedek die appelkose met kookwater en laat net tien minute week, anders word hulle te pap.
  2. Dreineer, spoel onder koue water af en druk so droog moontlik.
  3. Maal die appelkose fyn in 'n voedselverwerker of twee keer deur 'n vleismeule.
  4. Meng die sout in, dan die suiker, en laat 'n uur lank onder 'n lap staan.
  5. Vorm balletjies, rol in suiker en druk plat.
  6. Pak in lae in 'n blik, met botterpapier en 'n lagie suiker tussenin.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit lekkernye en happies

Deel Mebos

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.