Spring na die inhoud
Lekkernye en happies

Pannekoek

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 45 minute
0

Die storie agter die resep

Reënweer-pannekoek, of die kerkbasaar se stalletjie.

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Meng die eiers, bruismeel, sout, olie en suiker.
  2. Voeg die melk of water geleidelik by en meng tot glad, sonder klonte.
  3. Verhit die pan, gooi 'n teelepel olie in en swaai dit rond.
  4. Gooi 'n dun lagie beslag in, wag tot die bokant droog lyk en draai om.
  5. Strooi kaneelsuiker oor en rol op.
  6. Hou die pannekoeke warm op 'n bord bo-op 'n kastrol met prutwater.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit lekkernye en happies

Deel Pannekoek

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.