Ouma Nanna se oliebolletjies
Gedeel op 15 Oktober 2026
- ± 30 bolletjies
- ± 45 minute
Bestanddele
Om in te rol
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Meng die meel, suiker en bakpoeier.
- Klop die eiers en water saam, meng dit by die meel en roer die rosyne in.
- Verhit die olie en skep 'n eetlepel beslag op 'n slag in, nie meer as vier gelyk nie.
- Braai rondom goudbruin, skep uit met 'n gaatjieslepel en dreineer.
- Rol in die kaneelsuiker en eet hulle vars, want hulle word gou sag.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.