Spring na die inhoud
Terte en poedings

Koekstruif

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • 8 porsies
  • ± 45 minute plus verkoel
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Smeer die konfyt oor die koek, sny in blokkies en pak dit in 'n glasbak.
  2. Meng die sjerrie met die stroop van die vrugte en giet dit oor die koek. Sny die appelkose en skep oor.
  3. Meng die suiker en vlapoeier met 'n bietjie van die melk. Verhit die res van die melk, roer die pasta in en kook tot dik. Laat afkoel en giet oor die vrugte.
  4. Klits die eierwit styf, vou die geklopte room in en skep bo-op.
  5. Versier met kersies en neute en laat koud word in die yskas.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit terte en poedings

Deel Koekstruif

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.