Malvapoeding
Gedeel op 16 Oktober 2026
- 6–8 porsies
- ± 1 uur
Bestanddele
Sous
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Klop die eiers en strooisuiker saam tot lig en donsig, en klop die konfyt in.
- Sif die droë bestanddele drie keer saam.
- Smelt die botter en meng dit met die asyn en melk.
- Vou die droë bestanddele en die melkmengsel om die beurt by die eiers in.
- Giet in 'n gesmeerde oondbak en bak 45 minute by 180 °C.
- Smelt intussen al die sousbestanddele saam.
- Steek gaatjies in die warm poeding en giet die sous oor sodra dit uit die oond kom. Bedien warm met vla of room.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.