Spring na die inhoud
Terte en poedings

Melkkos

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 45 minute
0

Die storie agter die resep

Winteraande, 'n diep bord en baie kaneelsuiker.

Bestanddele

Snysels

Om te kook en op te dien

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Klits die eiers en sout effens en meng die meel in.
  2. Voeg net genoeg water by vir 'n stywe deeg en knie dit lank, totdat dit rekbaar is.
  3. Rol die deeg sowat 6 mm dik uit en sny dit met 'n skerp mes in dun repies.
  4. Kook die repies 15 tot 30 minute in die kokende melk tot gaar, saam met die kaneel as jy wil.
  5. Skep in diep borde en strooi kaneelsuiker oor.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit terte en poedings

Deel Melkkos

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.