Outydse asynpoeding
Gedeel op 16 Oktober 2026
- 6 porsies
- ± 1 uur
Bestanddele
Sous
Deeg
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Bring die water, suiker en asyn tot kookpunt, laat vyf minute prut en laat dan afkoel.
- Verhit die oond tot 180 °C en smeer 'n oondbak van 26 cm.
- Room die botter en suiker en klits die eiers een vir een in.
- Sif die droë bestanddele saam en roer dit in, gevolg deur die konfyt.
- Skep die deeg in die bak en giet die koue sous bo-oor.
- Bak 30 tot 40 minute tot goudbruin. Bedien met vla of roomys.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.