Spring na die inhoud
Brood en beskuit

Mosbolletjies

Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 3 uur
0

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Sif die meel en sout saam en roer die gis en suiker in.
  2. Smelt die margarien, roer die kondensmelk in en voeg dit by die meel.
  3. Werk die louwarm water geleidelik in totdat die deeg sag is.
  4. Knie dit 'n volle kwartier lank. Maak toe en laat rys tot dubbel die grootte.
  5. Knie die lug uit, rol die deeg in bolletjies en pak hulle styf teen mekaar in 'n gesmeerde broodpan.
  6. Laat weer op 'n warm plek rys tot dubbel die grootte.
  7. Verf die bolletjies met geklitste eier en bak 45 minute by 200 °C.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Mosbolletjies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.