Piesangbrood
Gedeel op 16 Oktober 2026
- ± 1¼ uur
Bestanddele
Mate omskakel
1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.
Metode
- Room die botter en strooisuiker tot lig en romerig.
- Klits die eiers liggies met 'n vurk en werk hulle saam met die joghurt en vanielje geleidelik by die bottermengsel in.
- Vou die piesangs en neute in.
- Sif die meel, koeksoda en sout twee keer en vou dit in tot net gemeng.
- Giet in 'n broodpan wat met bakpapier uitgevoer is.
- Bak 50 tot 60 minute by 180 °C, tot goudbruin en ferm. Laat heeltemal afkoel voor jy sny.
Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).
Ek het dit gemaak!
Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.
Teken in om jou foto te wys.