Spring na die inhoud
Brood en beskuit

Skons

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • ± 30 minute
0

Die storie agter die resep

Met vars room en appelkooskonfyt, die Sondagmiddag-klassieker.

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Vryf die botter in die meel, bakpoeier en sout in.
  2. Klits die eier, melk en 'n klein bietjie olie saam.
  3. Sny die melkmengsel met 'n mes deur die meel en werk dit dan met die hand tot 'n stywe deeg.
  4. Druk die deeg met die hand plat en steek skons uit met 'n 5 cm-drukker.
  5. Verf die bokante met eiergeel en bak 10 minute by 200 °C.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Skons

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.