Spring na die inhoud
Brood en beskuit

Vetkoek

Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • 18 vetkoeke
  • ± 2 uur (met rys)
0

Die storie agter die resep

Met kerriemaalvleis, met appelkooskonfyt of net met botter en stroop: vetkoek is Saterdagmiddag in een hap.

Bestanddele

Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA), 1 koppie (VSA) is 237 ml. 180 °C is 356 °F, gasoond 4.

1 eetlepel = 15 ml, 1 teelepel = 5 ml. 'n Australiese eetlepel is 20 ml.

Metode

  1. Meng die meel, sout, suiker en gis in 'n groot bak.
  2. Vryf die botter met jou vingerpunte in totdat die mengsel soos fyn krummels lyk.
  3. Voeg die louwarm water bietjie-bietjie by totdat jy 'n sagte deeg het. Gooi nog 'n skeut water by as dit te droog is.
  4. Knie die deeg tot dit glad en rekbaar is, maak dit toe en laat dit tien minute rus.
  5. Vorm die vetkoeke, sit hulle op 'n gesmeerde plaat, maak toe en laat rys tot hulle dubbel so groot is.
  6. Bak hulle in warm olie tot goudbruin en deurgaar. Dreineer op kombuispapier.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Ek het dit gemaak!

Nog niemand het 'n foto gewys nie. Maak dit en wys hoe joune gelyk het.

Teken in om jou foto te wys.

Op die stoep gesê (0)

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Vetkoek

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos

Vir Instagram: kopieer die skakel en plak dit in jou storie, of deel vanaf jou selfoon.